Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê: “Bring dit vir my nader dat ek van die wildsvleis van my seun kan eet sodat my gees, liggaam, wil en verstand jou kan seën.” Hy het dit vir hom nader gebring en hy het geëet. Hy het ook vir hom wyn gebring en hy het gedrink.

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:25 in konteks