Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Avraham was nou oud en ver gevorderd in jare en יהוה het Avraham in alles geseën.

2. Toe sê Avraham aan sy dienskneg, die oudste van sy huis, wat geheers het oor al sy goed: “Lê jou hand onder my bobeen

3. en ek sal jou laat sweer by יהוה, die God van die hemele en die God van die aarde dat jy vir my seun geen vrou sal neem uit die dogters van die Kena’aniete onder wie ek bly nie,Eks 34:16; Deut 7:3; Neg 10:30

Lees volledige hoofstuk Genesis 24