Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avraham het sy oë opgeslaan en ’n ram gesien wat agter hom in ’n bos aan sy horings vasgesit het. Avraham het gegaan en die ram gevat en dit as brandoffer in die plek van sy seun geoffer.

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:13 in konteks