Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 20:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe dit gebeur het dat God my uit die huis van my vader laat wegtrek het, het ek vir haar gesê: ‘Dit is die guns wat jy van jou kant aan my moet bewys: op elke plek waar ons kom, moet jy van my sê: “Hy is my broer”’.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 20

Kyk Genesis 20:13 in konteks