Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Die mens het gesê: “Eindelik is dit nou been van my been en vlees van my vlees. Sy sal vrou (ishah) genoem word, want sy is vanuit die man (ish) geneem;”

24. daarom, soos die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, sal hulle een vlees wees.Mat 19:5; Mar 10:8; Efe 5:31

25. Hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle was nie skaam daaroor nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 2