Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vanuit die grond het יהוה-God al die diere van die veld en al die voëls van die hemel gevorm en hulle na die mens toe gebring om te sien hoe hy hulle sou noem en wat ook al die mens al die lewende wesens genoem het, dit moes sy naam wees.

Lees volledige hoofstuk Genesis 2

Kyk Genesis 2:19 in konteks