Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. So is die hemel en die aarde en al hulle hordes voltooi.

2. Op die sesde dag is God se werk, wat Hy gemaak het, voltooi en op die sewende dag het Hy gerus van alle werk wat Hy gemaak hetHeb 4:4

3. en God het die sewende dag geseën en dit afgesonder omdat Hy daarop gerus het van al Sy werk; dit wat God geskep het in ’n God-eie manier.

Lees volledige hoofstuk Genesis 2