Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let nou op, ek het twee dogters wat met geen man intiem was nie; laat ek dié na julle uitbring en doen met hulle soos dit goed is in julle oë. Net aan hierdie manne moet julle niks doen nie, want daarom het hulle onder die skaduwee van my dak ingekom.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:8 in konteks