Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en gesê: “Let nou op, my meesters, draai tog uit na die huis van u dienaar en bly die nag oor en was u voete, dan kan u vroeg opstaan en u reis voortsit,” maar hulle antwoord: “Nee, ons sal op die plein bly.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:2 in konteks