Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let nou op, u kneg het guns in u oë gevind en u het u guns groot gemaak wat u aan my bewys het deur my te laat lewe, maar ek is nie in staat om na die berge te vlug sonder dat die onheil my inhaal en ek sterf nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:19 in konteks