Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 18:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Verwerplike gedagte, vir U om so iets te doen: om die opregte en onskuldige saam met die bose oortreder dood te maak sodat die opregte en onskuldige gelyk is met die bose oortreder. ’n Verwerplike gedagte! Sal die Regter van die hele aarde nie regverdig oordeel nie?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 18

Kyk Genesis 18:25 in konteks