Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 18:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het sy oë opgeslaan en gekyk en let op, daar staan drie manne op ’n afstand voor hom. Toe hy hulle sien, hardloop hy vanaf die ingang van die tent om hulle te ontmoet en buig hom na die grond toe neer.

Lees volledige hoofstuk Genesis 18

Kyk Genesis 18:2 in konteks