Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avraham het sy seun Yishma’el gevat, almal wat in sy huis gebore is en almal wat met sy geld gekoop is; almal wat manlik was onder die mense in die huis van Avraham en hy het die vlees van hulle voorhuid nog op daardie selfde dag besny, soos God vir hom gesê het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:23 in konteks