Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat Yishma’el betref, Ek het jou ook gehoor. Let op, Ek het hom geseën en maak hom vrugbaar en vermeerder hom uitermate oorvloedig. Hy sal die vader word van twaalf prinse en Ek sal hom ’n groot nasie maak,

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:20 in konteks