Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 12:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avram het Sarai, sy vrou en Lot, sy broerskind, gevat en al hulle besittings wat hulle bymekaargemaak het en die mense wat hulle in Haran bygekry het en hulle het uitgetrek om na die land Kena’an te gaan en in die land Kena’an aangekom.

Lees volledige hoofstuk Genesis 12

Kyk Genesis 12:5 in konteks