Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 12:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het vir Avram gesê: “Jy, gaan jy uit jou land, uit jou familie en uit jou vader se huis uit, na ’n land wat Ek jou sal wys

2. en Ek sal jou ’n groot nasie maak en jou seën en jou karakter en outoriteit (naam) groot maak en jy sal ’n seën wees

3. en Ek sal diegene seën wat jou seën en hom vervloek wat jou vervloek en in jou sal al die families van die aarde geseën word.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 12