Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

God het gesê: “Laat Ons die mens maak na Ons beeld, net soos Ons en laat hulle heers oor die visse van die see, die voëls van die hemel, die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde beweeg.”Efe 2:6-10; Ya’a 3:9; Open 5:10

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:26 in konteks