Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die aarde het groen weiding, plante wat saad gee, volgens hulle soorte en bome wat saaddraende vrugte dra, volgens hulle soorte voortgebring. God het gesien dat dít goed was.

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:12 in konteks