Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 8:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is die nageslag van hulle wat gevange weggevoer is en van die gevangeskap teruggekeer het, wat brandoffers gebring het aan die God van Yisra’el: twaalf bulle vir die hele Yisra’el, ses en negentig ramme, sewe en sewentig lammers, twaalf bokramme as ’n sondoffer; dit alles was ’n brandoffer aan יהוה

Lees volledige hoofstuk `Ezra 8

Kyk `Ezra 8:35 in konteks