Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 6:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Meer nog, die bevel is deur my uitgevaardig, waarom argumenteer julle dan met die Y’hudahiete van die gevangeskap en verhinder julle hul om die huis van God te bou? Vanuit dit wat die koning se rykdom is en vanuit die belasting van die westelike gebied van die Eufraat, moet die uitgawes aan daardie manne betaal word sodat hulle nie verhinder sal word om te bou nie.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 6

Kyk `Ezra 6:8 in konteks