Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 6:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het ook die Fees van Ongesuurde Brood vir sewe dae met blydskap gehou, want יהוה het hulle vreugdevol gemaak en die verstand, wil en emosie van die koning van Ashur na hulle toe gedraai, om hul hande standvastig te versterk in die werk aan die huis van יהוה, God van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 6

Kyk `Ezra 6:22 in konteks