Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 5:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, as dit vir die koning goed is, laat daar gesoek word in die skathuis van die koning, daar in Bavel, of dit so is dat daar ’n bevel deur koning Koresh uitgevaardig is om hierdie huis van God in Yerushalayim te bou en mag die koning sy wil aangaande hierdie saak aan ons stuur.”

Lees volledige hoofstuk `Ezra 5

Kyk `Ezra 5:17 in konteks