Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 5:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ook die goue en silwer voorwerpe van die huis van God wat N’vukadnetzar uit die tempel in Yerushalayim weggevat en in die tempel van Bavel gesit het, daardie voorwerpe het Koresh, die koning uit die tempel van Bavel gevat en dit oorhandig aan een met die naam van Sheshbatzar, wat hy goewerneur gemaak het

Lees volledige hoofstuk `Ezra 5

Kyk `Ezra 5:14 in konteks