Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en in die dae van Artag’shashtra het Bishlam, Mitr’dat, Tav’el en hulle bondgenote, aan Artag’shashtra, koning van Perse geskryf. Die brief is in Aramese skrif geskryf en in die Aramese taal vertaal.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 4

Kyk `Ezra 4:7 in konteks