Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 4:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe die teëstanders van Y’hudah en Binyamin hoor dat die ballinge ’n tempel bou vir יהוה, die God van Yisra’el,2 Kon 17:3,19,24

2. het hulle na Z’rubavel en die hoofde van die vaders gekom en vir hulle gesê: “Laat ons ook saam met julle bou, want ons soek julle God net soos julle en ons het aan Hom geoffer vanaf die dae van Esar-Haddon, koning van Ashur, wat ons hierheen gebring het.”

Lees volledige hoofstuk `Ezra 4