Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 3:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die sewende maand aanbreek en die seuns van Yisra’el in hulle stede was, het die volk soos een man in Yerushalayim bymekaargekom.Yeg 43:19;44:15; 1 Kro 6:14,15 met sy broers, die priesters en Z’rubavel, die seun van Sh’alti’el,Z’kh 4:6-10; Mat 1:12 met sy broers, opgestaan en die altaar van die God van Yisra’el gebou om brandoffers op te offer soos dit geskryf staan in die wet van Moshe, die profeet van God.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 3

Kyk `Ezra 3:1 in konteks