Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 2:3-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. die seuns van Par’osh, twee duisend een honderd twee en sewentig;

4. die seuns van Sh’fatyah, drie honderd twee en sewentig;

5. die seuns van Arag, sewe honderd vyf en sewentig;

6. die seuns van Pagat-Mo’av, van die seuns van Yeshua en Yo’av, twee duisend agt honderd en twaalf;Yir 49:35-39; Dan 8:2

7. die seuns van `Eilam, een duisend twee honderd vier en vyftig;

8. die seuns van Zattu, nege honderd vyf en veertig;

9. die seuns van Zakkai, sewe honderd en sestig;

10. die seuns van Bani, ses honderd twee en veertig;

11. die seuns van B’vai, ses honderd drie en twintig;

12. die seuns van `Azgad, een duisend twee honderd twee en twintig;

13. die seuns van Adonikam, ses honderd ses en sestig;

14. die seuns van Bigwai, twee duisend ses en vyftig;

15. die seuns van `Adin, vier honderd vier en vyftig;

16. die seuns van Ater, van Hizkiyahu, agt en negentig;

17. die seuns van Betzai, drie honderd drie en twintig;

18. die seuns van Yorah, een honderd en twaalf;

19. die seuns van Hashum, twee honderd drie en twintig;

20. die seuns van Gibbar, vyf en negentig;

21. die seuns van Beit-Legem, een honderd drie en twintig;

Lees volledige hoofstuk `Ezra 2