26. die seuns van Ramah en Geva, ses honderd een en twintig;
27. die manne van Mikhmas, een honderd twee en twintig;
28. die manne van Beit-El en `Ai, twee honderd drie en twintig;
29. die seuns van N’vo, twee en vyftig;
30. die seuns van Magbish, een honderd ses en vyftig;Yir 49:35-39
31. die seuns van die ander `Eilam, een duisend twee honderd vier en vyftig;
32. die seuns van Harim, drie honderd en twintig;
33. die seuns van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd vyf en twintig;
34. die seuns van Yerigo, drie honderd vyf en veertig;
35. die seuns van S’na’ah, drie duisend ses honderd en dertig.
36. Die priesters: die seuns van Y’da’yah, van die huis van Yeshua, nege honderd drie en sewentig;
37. die seuns van Immer, een duisend twee en vyftig;
38. die seuns van Pash’gur, een duisend twee honderd sewe en veertig;
39. die seuns van Harim, een duisend en sewentien.