Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 2:26-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. die seuns van Ramah en Geva, ses honderd een en twintig;

27. die manne van Mikhmas, een honderd twee en twintig;

28. die manne van Beit-El en `Ai, twee honderd drie en twintig;

29. die seuns van N’vo, twee en vyftig;

30. die seuns van Magbish, een honderd ses en vyftig;Yir 49:35-39

31. die seuns van die ander `Eilam, een duisend twee honderd vier en vyftig;

32. die seuns van Harim, drie honderd en twintig;

Lees volledige hoofstuk `Ezra 2