Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 1:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Koresh het ook die voorwerpe van die Huis van יהוה uitgebring wat N’vukadnetzar uit Yerushalayim weggevoer en in die huis van sy god gesit het.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 1

Kyk `Ezra 1:7 in konteks