Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 1:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die familiehoofde van Y’hudah en Binyamin opgestaan, met die priesters en die Leviete, saam met elkeen wie se gees God opgewek het om op te gaan om die huis van יהוה wat in Yerushalayim is, te bou.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 1

Kyk `Ezra 1:5 in konteks