Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

om hierdie dae van Purim op hulle vasgestelde tye te bevestig, soos wat Mordekhai, die Y’hudahiet en Ester, die koningin, dit vasgestel het vir hulle en vir hul nageslag; om die voorskrifte aangaande hulle vas en hulle gebede te gee.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:31 in konteks