Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die ander Y’hudahiete wat in die provinsies van die koning was, het saamgekom en hulle lewe verdedig en gerus van hul vyande; hulle het onder dié wat hulle haat vyf en sewentig duisend gedood, maar nie hulle hande aan die buit gesit nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:16 in konteks