Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die koning het vir Ester, die koningin, gesê: “In die paleis Shushan het die Y’hudahiete vyf honderd man gedood en uitgewis asook die tien seuns van Haman; wat het hulle gedoen in die ander provinsies? Wat is nou jou begeerte? Dit sal aan jou gegee word. Wat is verder jou versoek? Dit sal vir jou gedoen word.”

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:12 in konteks