Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe is die koning se skrywers in daardie tyd geroep, op die drie en twintigste van die derde maand, dit is die maand Sivan en daar is aan die bevelvoerders van die leërmag, die goewerneurs en die prinse van die provinsies vanaf Indië tot by Kush, een honderd sewe en twintig provinsies, geskrywe volgens alles wat Mordekhai geskryf het aangaande die Y’hudahiete; aan elke provinsie volgens sy skrif en aan elke volk in sy eie taal en aan die Y’hudahiete in hulle skrif en in hulle taal.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:9 in konteks