Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ester het teruggekom en weer voor die koning gepraat en voor sy voete neergeval en gehuil en hom ernstig gesmeek om die kwaad van Haman, die Agagiet, te verwyder en sy plan wat hy teen die Y’hudahiete beraam het, te verydel.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:3 in konteks