Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en in elke provinsie en in elke stad waar die bevel van die koning en sy wet ook al gekom het, het die Y’hudahiete groot vreugde, ’n fees en ’n goeie dag gehad. Baie uit die volke van die land het verskrik geword, want vrees vir die Y’hudahiete het op hulle geval.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:17 in konteks