Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Mordekhai uit die koning se teenwoordigheid weggegaan in koninklike klere van blou en fyn wit linne, met ’n goue kroon op en ’n bo-kleed van fyn wit linne en pers stof en die stad Shushan het gejubel en was bly.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:15 in konteks