Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op daardie dag het koning Agashverosh, Haman, vyand van die Y’hudahiete, se huis aan Ester, die koningin, gegee en Mordekhai het voor die koning gekom, want Ester het vertel wat hy van haar was.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:1 in konteks