Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 7:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Harvona, een van sy lyfknegte, het voor die koning gesê: “Let op, die galg, vyftig el hoog, wat Haman laat maak het vir Mordekhai, wat goed van die koning gepraat het, staan by die huis van Haman!” Toe sê die koning: “Hang hom daaraan op!”

Lees volledige hoofstuk Ester 7

Kyk Ester 7:9 in konteks