Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 7:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Haman het op die rusbank neergeval waarop Ester gesit het en toe die koning uit die tuin van die paleis na die saal van die wynfeesmaal terugkom, het die koning gesê: “Wil hy ook die koningin voor my in die huis onteer?” Soos die woord uit die mond van die koning gekom het, het hulle Haman se gesig bedek.

Lees volledige hoofstuk Ester 7

Kyk Ester 7:8 in konteks