Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 7:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die koning het in sy woede van die wynfeesmaal af opgestaan en na die tuin van die paleis gegaan en Haman het daar gebly om vir sy lewe te pleit by Ester, die koningin, want hy het gesien dat boosheid deur die koning oor hom besluit is.

Lees volledige hoofstuk Ester 7

Kyk Ester 7:7 in konteks