Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hulle moet die kleed en die perd afgee in die hand van een van die edelste prinse van die koning en hy moet die man aantrek aan wie die koning eer wil bewys en hom laat ry op die perd en hom rondneem in die stad en voor hom uitroep: “So sal dit gedoen word aan die man aan wie die koning eer wil bewys.”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:9 in konteks