Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In daardie nag kon die koning nie slaap nie en hy het beveel dat die boek van opgetekende kronieke gebring moes word en hulle is voor die koning gelees

2. en dit is opgeteken gevind dat Mordekhai vertel het van Bigtana en Teresh, twee lyfknegte van die koning, bewakers van die deure, wat gesoek het om die hand aan koning Agashverosh te slaan.

3. Die koning het gevra: “Watter eer en waardigheid is op Mordekhai geplaas as gevolg hiervan? Toe het die koning se diensknegte en ministers geantwoord: “Daar is niks vir hom gedoen nie.”

Lees volledige hoofstuk Ester 6