Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die koning vir Ester, die koningin, in die voorhof sien staan, het sy guns in sy oë gevind en die koning het die goue septer wat in sy hand was, na Ester uitgesteek; Ester het nader gekom en die bokant van die septer vasgehou.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:2 in konteks