Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê sy vrou Zeresh en al sy vriende vir hom: “Laat ’n galg gemaak word van vyftig el hoog en praat in die oggend met die koning dat Mordekhai daaraan opgehang word; gaan dan vrolik saam met die koning na die feesmaal. Dit het Haman uitermate tevrede gestel en hy het die galg laat maak.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:14 in konteks