Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want as jy heeltemal stilbly in hierdie tyd, sal daar verligting en redding vir hulle van Y’hudah vanaf ’n ander plek kom, maar jy en jou vader se huis sal vernietig word en wie weet of jy nie geroep was om na die koninkryk te kom vir ’n tyd soos hierdie nie?”

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:14 in konteks