Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die meisie het hom tevrede gestel en guns by hom gevind en hy het gou vir haar die nodige reinigingsmiddele, wat haar deel was, gegee en vir haar sewe meisies wat haar waardig was, vanuit die koning se huishouding gegee en hy het haar en haar meisies voorkeur gegee, meer as al die ander vroue.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:9 in konteks