Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:22-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. en dit het aan Mordekhai bekend geword, wat dit aan Ester, die koningin vertel het en Ester het dit in die naam van Mordekhai aan die koning vertel.

23. Toe die saak ondersoek en so bevind is, is hulle twee aan ’n galg opgehang en dit is in die boekrol van die kronieke voor die koning opgeskryf.

Lees volledige hoofstuk Ester 2