Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die beurt van Ester, die dogter van Avigayil, die oom van Mordekhai, wat haar as sy dogter geneem het, kom om in te gaan by die koning, het sy vir niks gevra nie, behalwe wat Hegai, die lyfkneg van die koning, bewaker van vroue, voorgestel het. Ester het guns gevind in die oë van almal wat haar gesien het.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:15 in konteks